Elon Musk | |
---|---|
Musk in 2016 | |
Gebore | Elon Reeve Musk 28 Junie 1971 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika Kanada Verenigde State |
Beroep | Entrepreneur, uitvinder, belegger, tegnoloog |
Bekend vir | SpaceX, PayPal, Tesla Motors, Hyperloop, Zip2, SolarCity |
Titel | Hoof- uitvoerende beampte en tegniese direkteur van SpaceX Produkargitek en uitvoerende hoof van Tesla Motors Voorsitter van SolarCity |
Eggenoot | Justine Musk (2000–2008) Talulah Riley (2010–2016) |
Kinders | 6 seuns |
Ouer(s) | Errol Musk en Maye Musk |
Webwerf | www.elonmusk.com |
Handtekening | |
Elon Musk (gebore 28 Junie 1971 in Pretoria, Suid-Afrika) is 'n VSA-gebaseerde internet- en ruimtelanseringsentrepreneur.[1] Hy het Suid-Afrikaanse, Kanadese en Amerikaanse burgerskap.
Elon Musk, inventor and business magnate
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search